♂
Henry Nr.
a1b4c5d3e1f5g7h13
Volle naam
Barnard van Eeden
Noemnaam
Barney
Geslag
Manlik
Gebore
03/09/1907
Oorlede
09/05/1996
Stilbaai, Western Cape, South Africa
Ouderdom
88jr 8mde 6dae
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Gebore op Rheenendal. Hy het begin skoolgaan op Rheenendal en sit sy laerskool opleiding voort in die Sea Point Primary School omdat sy pa soveel tyd in die Parlement moes spandeer. Hy slaag matriek by die Paul Roos skool op Stellenbosch en begin werk by die Caledon Board op Riversdale waarna hy 'n pos aanvaar as sekretaris by die Oakdale Landbouskool vir 35 jaar lank. Intussen het hy ook by die Weermag aangesluit en gevorder tot offisier. Hy was ook koshuisvader by die Landbouskool; het ook geboer op die plaas Fairfield, distrik Ceres. Tree af in 1972 en gaan woon op Stilbaai tot sy dood.

Lewenslyn

03/09/1907
Gebore
03/04/1935
Getroud met Aletta van Eeden (nee Steyn)
23/05/1984
Nagelaat van Aletta van Eeden (nee Steyn)
09/05/1996
Oorlede
◎ Stilbaai, Western Cape, South Africa

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Barnard van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 09 Okt 2026 23:31