♂
Henry Nr.
a1b4c5d3e1f5g7h10
Volle naam
Petrus van Eeden
Noemnaam
Pietie
Geslag
Manlik
Gebore
15/04/1900
Oorlede
17/06/1968
Ouderdom
68jr 2mde 2dae
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Gebore op Rheenendal. Hy begin skoolgaan in die plaasskool op Rheenendal en hoërskool op Swellendam en voltooi opleiding aan die Hoër Jongenskool in die Paarl. Hy was een van die stigtersdirekteure van die Spekenham fabriek en was ook lank 'n lid van die Afdelingsraad vir die wyke Swellendam en Die Vlei. Hy was die dryfveer van die verskuiwing van die Bontebokpark vanaf Bredasdorp na die Breërivier naby Swellendam. Later jare het hy sy plaas Montana aan sy broer Attie verkoop en Attie se slaghuis op Swellendam oorgeneem wat hy bedryf het tot sy dood terwyl hy in sy huis "Hierso" net agter die slaghuis gebly het.

Lewenslyn

15/04/1900
Gebore
07/08/1929
Getroud met Sophia Margaretha van Eeden (nee Swart)
◎ Kaapstad
17/06/1968
Oorlede

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Petrus van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 08 Okt 2026 23:10