♀
Henry Nr.
a1b4c5d3e1f5g7h9
Volle naam
Elsje Sophia Knoblauch
Noemnaam
Elsa
Nooiensvan
van Eeden
Geslag
Vroulik
Gebore
12/03/1899
Oorlede
06/08/1975
Ouderdom
76jr 4mde 25dae
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Gebore en gesterf op Rheenendal. Sy was 'n sonnige en liefdevolle vrou, 'n wonderlike moeder vol deernis en daar kan nie onthou word dat sy ooit kwaad geword het nie. Sy was kunstig en het altyd rokke en hoede afgeteken in die winkels en tuis gaan maak. As ouer het sy altyd menswaardigheid by haar kinders ingeprent en haar kinders was nooit toegelaat om parmantig te praat nie.

Lewenslyn

12/03/1899
Gebore
29/01/1927
Getroud met Benjamin Duminy Knoblauch
◎ Swellendam
08/08/1957
Geskei van Benjamin Duminy Knoblauch
Ongeveer __/__/1958
Getroud met Leslie Arthur Bigwood
Ongeveer __/__/1961
Nagelaat van Leslie Arthur Bigwood
06/08/1975
Oorlede

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Elsje Sophia Knoblauch
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 08 Okt 2026 21:46