♀
Henry Nr.
a1b4c5d3e1f5g7h3
Volle naam
Cornelia Christina Steyn
Noemnaam
Cora
Nooiensvan
van Eeden
Geslag
Vroulik
Gebore
09/11/1889
Oorlede
11/10/1988
Ouderdom
98jr 11mde 2dae
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Gebore in 'n ou opstal te Rheenendal; sterf 'n paar weke voor haar 99ste verjaarsdag. Na haar skooljare op Swellendam is sy na Bloemhofskool op Stellenbosch vir haar hoërskool opleiding. Sy wou graag verpleegster word maar haar pa sê sy moet by die huis bly om haar ma te help. Na haar man se dood word sy assistent matrone by die Oakdale Landbouskool en daarna matrone by die Marlow Landbouskool op Cradock tot 1945. Hierna bedryf sy haar eie Unika Losieshuis op Swellendam tot 1957. Haar laaste jare bly sy by haar dogter Ena op Somerset-Wes.

Lewenslyn

09/11/1889
Gebore
01/10/1913
Getroud met Pieter Muller Steyn
◎ Swellendam
13/11/1932
Nagelaat van Pieter Muller Steyn
11/10/1988
Oorlede

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Cornelia Christina Steyn
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 07 Okt 2026 10:58