♂
Henry Nr.
a1b4c5d3e1f5g10
Volle naam
Barnard Izak Christiaan van Eeden
Noemnaam
Barney
Geslag
Manlik
Gebore
28/09/1868
Swellendam, Western Cape, South Africa
Oorlede
02/02/1950
Cape Town, Western Cape, South Africa
Ouderdom
81jr 4mde 5dae
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Sterf in sy huis Edenville, Claremont, Kaapstad; hy koop die plaas La Rochelle geleë aan die Breërivier en bewoon die opstal langs die Swellendam/Bonnievale grootpad en treinspoor. Toe hy besluit om Kaapstad toe te trek om 'n sakeonderneming te bedryf, bemaak hy die plaas aan sy seun Fred, wie daarop boer totdat hy dit verkoop aan Frederik Jacobus van Zyl wie op die aangrensende plaas Sand Drift geboer het. Na van Zyl het die plaas aan verskeie eienaars behoort totdat ene Spengler in 1998 die plaas besit. Hy tree af as sakeman.

Lewenslyn

28/09/1868
Gebore
◎ Swellendam, Western Cape, South Africa
Ongeveer __/__/1895
Getroud met Catharina Maria van Eeden (nee Kruse)
30/05/1929
Nagelaat van Catharina Maria van Eeden (nee Kruse)
Ongeveer __/__/1930
Getroud met Hester Adriana van Eeden (nee du Pisani)
◎ Kaapstad
02/02/1950
Oorlede
◎ Cape Town, Western Cape, South Africa

Wysigingsgeskiedenis

Gewysig
nick_name: — → Barney
Danie van Eeden · 11 Okt 2026 16:35
Geskep
Barnard Izak Christiaan van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 11 Okt 2026 10:22