♂
Henry Nr.
a1b4c5d3e4f5g8
Volle naam
Michiel Casparus van Eeden
Geslag
Manlik
Gebore
25/02/1874
Oorlede
24/07/1901
Middelburg, Mpumalanga, South Africa
Ouderdom
27jr 4mde 29dae
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Gebore op Lemoenfontein, dist. Middelburg; herbegrawe te Berg-en-Dal Oorlogsmonument; een van tweeling; toe hy met 'n patrollie 'n swart spioen agtervolg en op Lemoenfontein 'n vuurhoutjie trek om in 'n stroois te lig, skiet die swarte hom. Die tragedie is dat die res van die patrollie die spioen net daar gelos en weggery hwt sonder om wraak te neem.

Lewenslyn

25/02/1874
Gebore
24/07/1901
Oorlede
◎ Middelburg, Mpumalanga, South Africa

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Michiel Casparus van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 28 Okt 2026 21:31