♂
Henry Nr.
a1b4c5d3e1f5g9h1
Volle naam
Frederik Jacobus van Eeden
Noemnaam
Frikkie Rams
Geslag
Manlik
Gebore
21/12/1891
Swellendam, Western Cape, South Africa
Oorlede
12/06/1962
Ouderdom
70jr 5mde 22dae
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Sy noemnaam is deur sy pa aan hom gegee na 'n sekere mnr Ramsbottom van die Kaap wie daardie tyd 'n invloedryke man was vir wie sy pa 'n hoë agting gehad het. Hy erf sy pa se deel van Nooitgedacht, groot ongeveer 1200 morg, geleë aan die Boesmansrivier ongeveer 20 km vanaf Ashton en 30 km vanaf Swellendam, met die Ashton Swellendam pad wat deur die plaas loop. Later verander hy die plaas se naam na Mardouw - 'n naam wat hy opgemaak het met die name van sy twee kinders. Op Mardouw het hy vee, lemoene, groente en melk geproduseer.

Lewenslyn

21/12/1891
Gebore
◎ Swellendam, Western Cape, South Africa
01/06/1921
Getroud met Elizabeth Dorothy van Eeden (nee Castles)
◎ Montagu
12/06/1962
Oorlede

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Frederik Jacobus van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 10 Okt 2026 22:02