♀
Henry Nr.
a1b4c5d3e1f5g7h11i1
Volle naam
Anna Dorothea van Eeden
Noemnaam
Anthea
Geslag
Vroulik
Gebore
16/11/1932
Oorlede
22/05/1957
Ouderdom
24jr 6mde 6dae
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden
Biografie
Sterf in Rondebosch Verpleeginrigting; student; ongetroud. Sy skryf matriek by La Rochelle, Paarl en verwerf daarna haar B.A. in skone kunste aan die Univ van Kaapstad. Sy sit haar studies voort aan die Univ van Stellenbosch maar in dié tyd ondergaan sy 'n operasie in die Rondebosch Verpleeginrigting en sterf onder narkose.
Familie van Anna Dorothea van Eeden (Anthea)
(a1b4c5d3e1f5g7h11i1)
Lewenslyn
16/11/1932
Gebore
22/05/1957
Oorlede
Wysigingsgeskiedenis
Geskep
Anna Dorothea van Eeden
"Uit die van Eeden boek."