♂
Henry Nr.
a1b4c5d3e1f5g7h11i4
Volle naam
Lourens Johannes van Eeden
Geslag
Manlik
Gebore
15/10/1960
Ouderdom
66jr 12dae (lewend)
Status
Lewend
Bygevoeg deur
Danie van Eeden
Biografie
Verwerf 'n B.(Landbou Bestuur)-graad aan die Univ van Stellenbosch en gaan boer met graan en merino skape op die plaas Vleitjie op die ruens tussen Swellendam en Heidelberg; 1990 woon Vleitjie.
Familie van Lourens Johannes van Eeden
(a1b4c5d3e1f5g7h11i4)
Eggenoot/Eggenote
Lewenslyn
15/10/1960
Gebore
21/09/1985
Getroud met Anita van Eeden (nee Simpson)
◎ Robertson
Wysigingsgeskiedenis
Geskep
Lourens Johannes van Eeden
"Uit die van Eeden boek."