♀
Volle naam
Johanna Magdalena van Eeden
Nooiensvan
de Villiers
Geslag
Vroulik
Gebore
06/02/1903
Stellenbosch, Western Cape, South Africa
Oorlede
01/07/1957
Ceres, Western Cape, South Africa
Ouderdom
54jr 4mde 25dae
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Sy was kindertuin onderwyseres op Rawsonville en later op Bredasdorp. Sy was ook voorsitter van die VLV op Ceres en lid van die Biblioteek komitee. Sy het vanaf 1956 'n aantal operasies ondergaan.

Lewenslyn

06/02/1903
Gebore
◎ Stellenbosch, Western Cape, South Africa
02/04/1930
Getroud met Jacob van Eeden
◎ Kuilsrivier
01/07/1957
Nagelaat van Jacob van Eeden
01/07/1957
Oorlede
◎ Ceres, Western Cape, South Africa

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Johanna Magdalena van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 09 Okt 2026 08:58

Aantekeninge

(d.v. George Jacob de Villiers & Anna Johanna Dorothea Bester)