♂
Henry Nr.
a1b4c5d1e8f1g3h11
Volle naam
Jan Frederik van Eeden
Geslag
Manlik
Gebore
03/08/1889
Oorlede
05/12/1973
Pretoria, Gauteng, South Africa
Ouderdom
84jr 4mde 2dae
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Was gevestig op Gruispan maar het later in Pretoria gebly. Met die uitbreek van die Engelse Oorlog was hy 10 jaar oud en saam met sy ouers gevange geneem en na die Konsentrasiekamp te Klerksdorp gestuur. Hy het uit die kamp weggeloop; hy het te voet gestap en uitgevind waar die kommando was en hom by ouboet Frikkie gaan aansluit. Daar aangekom het hy amper slae gekry want hy was nog te jonk om te veg. Toe die kommando weer naby Klerksdorp kom het hulle hom teen sy sin teruggestuur kamp toe.

Lewenslyn

03/08/1889
Gebore
Voor __/__/1928
Getroud met Johanna Magdalena van Eeden (nee van Eck)
◎ Ventersdorp
05/12/1973
Oorlede
◎ Pretoria, Gauteng, South Africa

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Jan Frederik van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 18 Sept 2026 09:36