♂
Henry Nr.
a1b4c5d1e8f1g3h10
Volle naam
Jacobus Albertus van Eeden
Geslag
Manlik
Gebore
13/11/1886
Oorlede
22/10/1903
Ouderdom
16jr 11mde 9dae
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Hy het kort nadat die familie uit die Konsentrasiekamp te Klerksdorp gekom het, gesterf. Hy het bors- en hartprobleme opgedoen in die Konsentrasiekamp. Hulle het op Rooikuil gewoon en hy is langs die Garingboomlaning begrawe.

Lewenslyn

13/11/1886
Gebore
22/10/1903
Oorlede

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Jacobus Albertus van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 18 Sept 2026 09:29