♀
Henry Nr.
a1b4c5d1e8f1g3h1
Volle naam
Martha Johanna Magaritha Conradie
Nooiensvan
van Eeden
Geslag
Vroulik
Gebore
16/08/1867
Jacobsdal, Free State, South Africa
Oorlede
Onbekend
Ouderdom
Onbekend
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Sy en haar jongste suster, Gertruida, het gedurende die Tweede Vryheidsoorlog voor die Engelse in Wes-Transvaal gevlug en was nooit gevang nie; soms was hulle onder beskerming van genl. JH de la Rey en genl. Liebenberg. Hulle was beskerm teen die Engelse sowel as teen opstandige swartes. Hulle het gewwonlik met 'n ossewa of perdekar gevlug en was aan baie ontberings blootgestel maar beter af as diegene in die Konsentrasiekampe.

Lewenslyn

16/08/1867
Gebore
◎ Jacobsdal, Free State, South Africa
07/08/1893
Getroud met Willem Stephanus Conradie
◎ Klerksdorp
Onbekend
Oorlede

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Martha Johanna Magaritha Conradie
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 16 Sept 2026 18:34