♂
Henry Nr.
a1b4c5d3e4f5g1h5
Volle naam
Jozua Francois van Eeden
Geslag
Manlik
Gebore
03/12/1895
Carolina, Mpumalanga, South Africa
Oorlede
21/10/1921
Middelburg, Mpumalanga, South Africa
Ouderdom
25jr 10mde 18dae
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Gebore op Weltevreden 248, dist. Carolina; sterf in die veld te Bosmanspruit 259, Middelburg, Tvl; familie vertel dat hy doodgeslaan is deur die weerlig saam met 'n span van agt osse terwyl hy geploeg het. Hy was verloof aan Malie Dreyer voor sy dood.

Lewenslyn

03/12/1895
Gebore
◎ Carolina, Mpumalanga, South Africa
21/10/1921
Oorlede
◎ Middelburg, Mpumalanga, South Africa

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Jozua Francois van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 21 Okt 2026 23:13