♂
Henry Nr.
a1b4c5d3e1f5g9h1i2j2
Volle naam
Frederik Jacobus van Eeden
Geslag
Manlik
Gebore
12/08/1955
Ouderdom
71jr 2mde 15dae (lewend)
Status
Lewend
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Tweede naam word ook as Johannes aangegee. In 1998 boer Frederik en sy broer Schalk reeds sedert 1983 op die plaas Mardouw en dit maak dié twee die vyfde geslag wat op Nooitgedacht boer, terwyl Frederik die onderste opstal langs die Boesmansrivier op Mardouw bewoon en Schalk die boonste opstal van die plaas. Op Mardouw is vier damme wat hoofsaaklik gebruik word vir die besproeiing van weiding, lusern vir melkproduksie, druiwe, groente, hawer vir voer, tamaties vir die Kaapse mark, asook 1800 suurlemoenbome.

Lewenslyn

12/08/1955
Gebore
15/12/1979
Getroud met Anna Elizabeth van Eeden (nee de Wet)
◎ Bonnievale

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Frederik Jacobus van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 10 Okt 2026 23:47