♀
Volle naam
Sophia Margaretha van Eeden
Nooiensvan
Streicher
Geslag
Vroulik
Gebore
24/01/1899
Swellendam, Western Cape, South Africa
Swellendam, Western Cape, South Africa
Oorlede
02/05/1982
Swellendam, Western Cape, South Africa
Swellendam, Western Cape, South Africa
Ouderdom
83jr 3mde 8dae
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden
Biografie
Gebore op Uitvlucht, Swellendam; sy was goed in wiskunde en latyn in Matriek en gaan na skool na die Opleidingskollege in Paarl waar sy haar bekwaam as onderwyseres. Sy hou skool op Uitvlug (plaasskool) asook naby Ashton vir die skooltjie op Boesmanspad. Pensioenaris woonagtig te Huis AA Tomlinson, Swellendam, voor haar dood.
Familie van Sophia Margaretha van Eeden (nee Streicher)
Eggenoot/Eggenote
Lewenslyn
24/01/1899
Gebore
◎ Swellendam, Western Cape, South Africa
06/06/1923
Getroud met Jacobus Johannes van Eeden
◎ Kaapstad
02/05/1982
Oorlede
◎ Swellendam, Western Cape, South Africa
Wysigingsgeskiedenis
Geskep
Sophia Margaretha van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Aantekeninge
(d.v. Simon Jacobus Streicher & Mara Elizabeth du Toit)