Daniel Gerbrand van Eeden
Henry Nr.
a1b4c5d1e1f10g3h7i6
Volle naam
Daniel Gerbrand van Eeden
Geslag
Manlik
Gebore
17/07/1929
Bethulie, South Africa
Oorlede
10/10/1983
Johannesburg
Ouderdom
54jr 2mde 23dae
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Bekend as Gert. Na 'n hewige woordewisseling met sy vrou gaan hy na sy werkswinkel by die kleuterskool en skiet homself met 'n .38 rewolwer. Hy was 'n opgeleide ambagsman en later direkteur in hul kleuterskool besigheid.

Lewenslyn

17/07/1929
Gebore
◎ Bethulie, South Africa
03/11/1956
Getroud met Josina van Eeden (nee Metselaar)
◎ Bloemfontein
10/10/1983
Oorlede
◎ Johannesburg

Wysigingsgeskiedenis

Gewysig
photo: — → people/photos/gert_en_familie.jpg
Danie van Eeden · 29 Sept 2026 13:52