♂
Henry Nr.
a1b4c5d3e4f5g2h5i4
Volle naam
William George van Eeden
Geslag
Manlik
Gebore
26/12/1929
Balfour, Mpumalanga, South Africa
Balfour, Mpumalanga, South Africa
Oorlede
24/03/1995
Ouderdom
65jr 2mde 26dae
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden
Biografie
Op 30/02/1957 is hy op Petrus Steyn as sendeling georden waar hy 23 jaar diens gelewer het. Vanaf 1980 was hy professor aan die Teologiese Skool, Dingaanstad, waar hy as rektor afgetree het. Emeriteer in 1991 en vestig hom op Leeuwkraal, Balfour, waar hy deur swartes vermoor word. Ongetroud.
Familie van William George van Eeden
(a1b4c5d3e4f5g2h5i4)
Lewenslyn
26/12/1929
Gebore
◎ Balfour, Mpumalanga, South Africa
24/03/1995
Oorlede
Wysigingsgeskiedenis
Geskep
William George van Eeden
"Uit die van Eeden boek."