♀
Henry Nr.
a1b4c5d3e3
Volle naam
Maria Elizabeth Moller
Nooiensvan
van Eeden
Geslag
Vroulik
Gebore
Ongeveer __/11/1793
Oorlede
01/02/1838
Ouderdom
ongeveer 45jr (benaderd)
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Gebore Boschmansgat, dist. Somerset; sterf op Rietvallei, geleë aan Claasvoogdsrivier, veldkornetskap Kogmanskloof.

Lewenslyn

Ongeveer __/11/1793
Gebore
10/09/1811
Getroud met Pieter Willem Moller
◎ Swellendam
01/02/1838
Oorlede

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Maria Elizabeth Moller
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 20 Okt 2026 23:27