♂
Henry Nr.
a1b4c5d3e2f19g1h1i2
Volle naam
Jacobus Theunis van Eeden
Geslag
Manlik
Gebore
08/06/1935
Nuwerus, Western Cape, South Africa
Ouderdom
91jr 4mde 19dae (lewend)
Status
Lewend
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Gebore op Moedveloor, Nuwerus; begin met vervoersaak in Kaapstad; bouer; koop plase; besit veskeie woonstelblokke in Parow; 1990 woon Klipfontein, Bitterfontein.

Lewenslyn

08/06/1935
Gebore
◎ Nuwerus, Western Cape, South Africa
Voor __/__/1960
Getroud met Josina Petronella van Eeden (nee Rall)

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Jacobus Theunis van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 14 Okt 2026 17:23