♂
Henry Nr.
a1b4c5d3e2f16g4h3
Volle naam
Johannes Andries van Eeden
Noemnaam
Hansie
Geslag
Manlik
Gebore
30/11/1916
Heidelberg, Gauteng, South Africa
Oorlede
Onbekend
Ouderdom
Onbekend
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Treindrywer; as weeskind grootgeword in die Abraham Kriel Tehuis te Langlaagte waar hy Hans Patat genoem is; op skool Hans Muggie maar op die spoorweë Buks. Hy het weggeloop van die weeshuis en deur middel van sy wyksouderling 'n werk op die Spoorweë gekry as arbeider by die rytuie; hom opgewerk tot handlanger van die passers, daarna skoonmaker en toe stoker en verder tot masjinis. Hansie was sy lewe lank lief om gedigte te skrywe oor omstandighede en gebeure. Hy onthou dat sy vader met 'n groot boek, waarin hy waarskynlik sy preke ingeskryf het, en sy Bybel op Sondae gaan dienste hou het; wat hy weet van sy vader het hy gehoor by sy oom Gert, wie hy toevallig raakgeloop het. Woon 1990 as pendioenaris te Lepelaarstr, Florida Meer.

Lewenslyn

30/11/1916
Gebore
◎ Heidelberg, Gauteng, South Africa
18/03/1950
Getroud met Johanna Elizabeth van Eeden (nee Botha)
Onbekend
Oorlede

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Johannes Andries van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 13 Okt 2026 09:30