♂
Henry Nr.
a1b4c5d3e2f16g2h4i3
Volle naam
Gabriel Jacobus van Eden
Noemnaam
Gawie
Geslag
Manlik
Gebore
11/09/1943
Ouderdom
83jr 1md 17dae (lewend)
Status
Lewend
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

1960 matriek te Warrenton; 1961 - 1964 poskantoorklerk en dienspligtige; 1965 - 1980 bankklerk by veskillende Barcleysbank takke; 1981 tot hede Nasionale Bank bestuurder van verskeie takke; 1999 woonagtig te Klerksdorp.

Lewenslyn

11/09/1943
Gebore
21/06/1969
Getroud met Martha Susanna van Eden (nee Swart)
◎ Hennenman

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Gabriel Jacobus van Eden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 12 Okt 2026 20:38