♀
Volle naam
Gertruida Johanna van Eeden
Nooiensvan
Streicher
Geslag
Vroulik
Gebore
03/07/1912
Oorlede
Onbekend
Ouderdom
Onbekend
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Sy gaan skool in 'n plaasskool langs die Breërivier, maar nadat Gelukshoop verkoop is slaag sy matriek op Robertson. Sy word kleremaakster en aanvaar hierna 'n pos as matrone by 'n herberg vir behoeftige kinders. Sy doen behalwe haar werk as huisvrou nog blommerangskikkings vir troues en as baasbakster kan sy nie voorbly om lekkernye te bak vir instansies en ander bestellings nie; sy trou eers met van Dyk, Burgert W wat 6 maande na die huwelik aan 'n hartkramp sterf; 1990 woon Caxton House, Swellendam.

Lewenslyn

03/07/1912
Gebore
20/05/1941
Getroud met Jacob Douw van Eeden
◎ Bonnievale
Onbekend
Oorlede

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Gertruida Johanna van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 10 Okt 2026 19:27

Aantekeninge

(d.v. Jan Sebastiaan Cilliers Streicher & Elizabeth Isabella Botha)