♂
Volle naam
Dirk Cornelis Streicher
Geslag
Manlik
Gebore
27/05/1962
Ouderdom
64jr 5mde (lewend)
Status
Lewend
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Gaan skool by die Laerskool Swellendam en slaag matriek in 1980 aan die H.T.H.S. Drosdy, Worcester Hoërskool. Hy gaan studeer op Stellenbosch en gaan boer in 1985 op sy pa se plaas. Hy was onder-voorsitter Ruggens Boerevereniging, onder-voorsitter Swellendam Boere Unie, dien op WKLU se Garskomitee, dien op WKLU se rooivleisprodusentvereniging, was sekretaris NP Tak Kluitjieskraal en voorsitter Rapportryers- Hermanus Steyn- korps.

Lewenslyn

27/05/1962
Gebore
14/03/1987
Getroud met Lucia Hannah Streicher (nee van Eeden)
◎ Ceres

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Dirk Cornelis Streicher
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 09 Okt 2026 15:48