♂
Henry Nr.
a1b4c5d1e8f6
Volle naam
Hendrik Jacobus van Eeden
Geslag
Manlik
Gebore
24/07/1832
Oorlede
22/05/1914
Lindley, Free State, South Africa
Ouderdom
81jr 9mde 28dae
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Sterf in sy woonhuis op Rietfontein, dist. Lindley; boer. Die familie beweer dat hy ook getroud was met M van Zyl maar sy sterfkennis verwys na hom as 'n wewenaar.

Lewenslyn

24/07/1832
Gebore
Voor 12/09/1857
Getroud met Christina Maria van Eeden (nee Klopper)
05/07/1890
Nagelaat van Christina Maria van Eeden (nee Klopper)
22/05/1914
Oorlede
◎ Lindley, Free State, South Africa

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Hendrik Jacobus van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 24 Sept 2026 20:36