♂
Volle naam
Jacobus Rossouw
Geslag
Manlik
Gebore
03/07/1942
Beaufort West, Western Cape, South Africa
Ouderdom
84jr 3mde 24dae (lewend)
Status
Lewend
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Gebore op Paradys, dist. Beaufort-Wes; werk vir Ontvanger van Inkomste te Beaufort-Wes, Kaapstad, Worcester, Johannesburg en Bloemfontein waar hy in 1997 aftree.

Lewenslyn

03/07/1942
Gebore
◎ Beaufort West, Western Cape, South Africa

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Jacobus Rossouw
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 22 Sept 2026 19:42

Aantekeninge

(s.v. Daniel Goosen Rossouw & Maria Adriana Claasen)