♂
Henry Nr.
a1b4c5d1e8f1g1h2i1j2k2
Volle naam
Samuel Jacobus van Eeden
Geslag
Manlik
Gebore
26/03/1961
Hartebeesfontein, North West, South Africa
Hartebeesfontein, North West, South Africa
Ouderdom
65jr 7mde 2dae (lewend)
Status
Lewend
Bygevoeg deur
Danie van Eeden
Biografie
1990 geneesheer, woon Wildevylaan, Kremetart, Giyani, Tvl. Die Beeld 02/09/1996 berig dat dr Samuel van Eeden en 'n groep Noord-Kaapse dokters die bedanking eis van dr Kis Kusami, LUR vir Gesondheidsdienste in die Provinsie nadat hulle 23 gevalle van nalatigheid deur Kubaanse dokters by die Departement aangemeld het. Die optrede volg op die dood van 'n pasiënt wat 'n verkeerde inspuiting gekry het.
Familie van Samuel Jacobus van Eeden
(a1b4c5d1e8f1g1h2i1j2k2)
Eggenoot/Eggenote
Broers en Susters
Lewenslyn
26/03/1961
Gebore
◎ Hartebeesfontein, North West, South Africa
08/12/1984
Getroud met Zelda Susanna van Eeden (nee Hanekom)
◎ Ogies
Wysigingsgeskiedenis
Geskep
Samuel Jacobus van Eeden
"Uit die van Eeden boek."