♀
Henry Nr.
a1b4c5d1e8f1g1h1i1j3k1l1
Volle naam
Wilhelmina Jacoba van Eeden
Geslag
Vroulik
Gebore
19/06/1969
Ouderdom
57jr 4mde 7dae (lewend)
Status
Lewend
Bygevoeg deur
Danie van Eeden
Biografie
Gedoop op Hendrina, deur ds WT Badenhorst; kerkraad verduidelik in 'n brief die omstandighede wat aanleiding gegee het dat sy nie vroeër gedoop is nie. Vader is 'n alkoholis en wou onder geen omstandighede toelaat dat die kind gedoop moet word nie. Vader en moeder is intussen geskei en moder kerklik ingeskakel en begeer dat dogter gedoop word; 1990 tikster, woon JH Vlok Tehuis, Allenstr, Kroonstad 02/10/1977.
Familie van Wilhelmina Jacoba van Eeden
(a1b4c5d1e8f1g1h1i1j3k1l1)
Broers en Susters
Lewenslyn
19/06/1969
Gebore
Wysigingsgeskiedenis
Geskep
Wilhelmina Jacoba van Eeden
"Uit die van Eeden boek."