♂
Henry Nr.
a1b4c5d1e5f7g9h7
Volle naam
Gideon Jacobus van Eeden
Noemnaam
Deon
Geslag
Manlik
Gebore
05/05/1922
Barrydale, Western Cape, South Africa
Oorlede
15/03/1988
Riversdale, Western Cape, South Africa
Ouderdom
65jr 10mde 10dae
Status
Oorlede
Bygevoeg deur
Danie van Eeden

Biografie

Gebore op de Tradouw, dist. Barrydale; begin as klerk in die landdroshof op Riversdal; 1950 begin hy op Grahamstad as staatsaanklaer; 1960 was hy landdros op Fort Beaufort. Hy was 8 jaar lank streeklanddros en was sedert 1975 in Kaapstad. Hy het o.a. op Dundee, Pietermaritzburg, Delmas, Roodepoort, Johannesburg, Bethal, Pretoria, Kakemas, Caledon en Bellville gewoon. Hy was ook na die onafhanklikwording van Lesotho vir 'n tydperk van twee jaar daarheen gesekondeer. Hy het na 36 jaar afgetree; pensioenaris 1985 woonagtig te Kerkstr, Stilbaai, voor sy dood.

Lewenslyn

05/05/1922
Gebore
◎ Barrydale, Western Cape, South Africa
25/02/1950
Getroud met Susanna van Eeden (nee Siebert)
◎ Pearston
15/03/1988
Oorlede
◎ Riversdale, Western Cape, South Africa

Wysigingsgeskiedenis

Geskep
Gideon Jacobus van Eeden
"Uit die van Eeden boek."
Danie van Eeden · 14 Sept 2026 11:07